(af) Hallo en hartlik welkom op my gebruikersblad!
Ek’s hoogs geïnteresseerd in die Nederlandse en Deense taal en kultuur, veral valse vriende. (bv. virksomhed ≠ werksaamheid)
Ek is ’n Suid-Afrikaner (gebore 1990) wat daarvan hou om oor taal te gesels, maar beantwoord ook vrae oor Suid-Afrika.
(en) Hallo and a warm welcome to my user's page!
I’m highly interested in the Dutch and Danish language and culture, especially faux-ami. (e.g. virksomhed ≠ werksaamheid)
I am a South African (born 1990) who likes to talk about language, but will also answer questions about South Africa.